A van Schalkwyk 

Ek wil graag my opgewondenheid met jou deel.  Ek gebruik al vir ‘n paar jaar Ouma Hanna se Boerseep en dit bly vir my ‘n MOET in my kas.  Ek skilder met olieverf en het my vuil kwaste in jou Boerseep’mengsel’ vir 2 dae laat lê.  Groot was my verbasing toe die kwaste so goed soos nuut (indien nie sagter nie) uitgekom het. Daar bly vir my net 1 seep en dis “OUMA HANNA SE BOERSEEP”