OUR STORY
Four generations of the Louw family have been involved in the making of cold-water farmers soap. Ouma Duifie made this soap on their farm Bo-Elandsoog, near the town Middelpos in the Calvinia District. Every now and then she would also make the old fashioned style boiled soap... Read more
OUR PRODUCTS
Please note that we require a minimum order of 10 items (in total)
Once you place an order, you will receive an invoice with the bank details for payment.
CUSTOMER FEEDBACK
Hela Christison
Ouma Hanna’s Soap is amazing! My daughter has a toddler whose clothes are full of mud, paint, food etc…. after a full day at school. I gave her one of the bars of soap that I bought and she was so impressed how clean her little girls clothes came out. Both my daughter and I
…
Ouma Hanna’s Soap is amazing!
My daughter has a toddler whose clothes are full of mud, paint, food etc…. after a full day at school. I gave her one of the bars of soap that I bought and she was so impressed how clean her little girls clothes came out.
Both my daughter and I use it for our collars of our shirts due to make-up. Wow!!!! A bit of scrubbing and voila collars are as brand new.
We are both very impressed with this soap bar.
Thank you for a brilliant product and the also the great service.
Tannie Alida you are a star.

Elize
Ek wil vandag na 5 jaar weer van julle seep bestel. Ek was so 5 jaar gelede in die kaap en het ouma Hanna se seep daar raakgeloop. Ek bly in Pretoria. Ek was so heilig op die twee koekies seep dat ek dit soos edelstene bewaar het. Ek het dit weggesteek dat net ek
…
Ek wil vandag na 5 jaar weer van julle seep bestel. Ek was so 5 jaar gelede in die kaap en het ouma Hanna se seep daar raakgeloop. Ek bly in Pretoria. Ek was so heilig op die twee koekies seep dat ek dit soos edelstene bewaar het. Ek het dit weggesteek dat net ek dit mag gebruik in die huishouding. Dit is absoluut kosbaar en ek is die suinigste suinig wat jy kan kry met die seep . Wel, glo dit of nie, dit is die heilige waarheid dat na 5 jaar my seep steeds een van my kosbaarste dinge is.
My tweede koekie seep is nou halfpad en ek moet nou weer bestel. Na 5 jaar is dit steeds soos ‘n stukkie goud en werk net so wonderlik soos van dag een af. Daar is net niks beter nie. Ek het nog nooit eers ander boerseep gebruik nie. Lank gelede was julle op ‘n televisie program en ek het geweet die wonderwerk vir klere en linne lê net daar, daar by ouma Hanna se boerseep.
Ek is baie bly dat julle aangaan met Ouma se seep. As julle moet ophou sal dit ‘n groot leemte by my laat en ek is seker in baie ander mense se lewens ook. My laaste koekie seep het al so bietjie geel geword maar nie sy waardevolle kwaliteit nie.
Baie baie dankie

A van Schalkwyk
Ek wil graag my opgewondenheid met jou deel. Ek gebruik al vir ‘n paar jaar Ouma Hanna se Boerseep en dit bly vir my ‘n MOET in my kas. Ek skilder met olieverf en het my vuil kwaste in jou Boerseep’mengsel’ vir 2 dae laat lê. Groot was my verbasing toe die kwaste so goed soos
…
Ek wil graag my opgewondenheid met jou deel. Ek gebruik al vir ‘n paar jaar Ouma Hanna se Boerseep en dit bly vir my ‘n MOET in my kas. Ek skilder met olieverf en het my vuil kwaste in jou Boerseep’mengsel’ vir 2 dae laat lê. Groot was my verbasing toe die kwaste so goed soos nuut (indien nie sagter nie) uitgekom het. Daar bly vir my net 1 seep en dis “OUMA HANNA SE BOERSEEP”
C van Rensburg
Ek was in 2011 gediagnoseer met borskanker en het toe AL my produkte wat ek op my lyf gebruik weggegooi. Ek het by ‘n Spar in Wapadrand Pretoria, Ouma Hanna se boerseep ontdek en dit is toe al wat ek vir my lyf én klere gebruik het. Wel, dit is nou 2026 en ek gebruik
…
Ek was in 2011 gediagnoseer met borskanker en het toe AL my produkte wat ek op my lyf gebruik weggegooi. Ek het by ‘n Spar in Wapadrand Pretoria, Ouma Hanna se boerseep ontdek en dit is toe al wat ek vir my lyf én klere gebruik het. Wel, dit is nou 2026 en ek gebruik dit steeds – nog nooit teruggekyk nie!
Nou ja, hier is nog ‘n storie: Ek koop ‘n “top brand” waterdigte, warm baadjie by ‘n 2e handse markie vir R50 – helder geel nogals! Ongelukkig is daar ‘n paar vuil merke wat ek gladnie skoon kry nie….gladnie! Het allerhande wondermiddels en sepe probeer. Dis nou al 4 jaar later en dra ek steeds sporadies hierdie puik baadjie – vuil merke en al.
Die afgelope week speel ek in ‘n Rolbalkompetisie in gietende reën met my geel baadjie aan. Ek is een van die weiniges wat droog daar uitkom, maar menige (goedige) op- en aanmerkings word gemaak oor dié vuile baadjie. Tuis gekom vryf ek toe sorgvuldig en baaaie deeglik hierdie baadjie in met jul Boerseep, los hom oornag in die seepwater en gooi hom vir ‘n vinnige was deur die masjien die volgende oggend. ……….en daar kom ‘n splinter nuwe baadjie te voorskyn!! Alle vuiligheid en kolle is WEG! Net daar besluit ek toe om vir jou die wonderlikgeit te vertel. Ongelukkig het ek nooit oorweeg om ‘n “before n after” foto te neem nie, maar ek stuur wel vir jou ‘n foto van die “nuwe” baadjie 😃!
met vriendelike groete!

Anders
The special parcel of my favorite soap in the world arrived yesterday. Thank you so much. I’ve been using the first bar that I purchased in kakamas at least twice daily in the shower for weeks and weeks and there’s still plenty left. No Parfum, net skaap en bees vet… that’s what makes it so
…
The special parcel of my favorite soap in the world arrived yesterday. Thank you so much. I’ve been using the first bar that I purchased in kakamas at least twice daily in the shower for weeks and weeks and there’s still plenty left. No Parfum, net skaap en bees vet… that’s what makes it so special. Luckily I ordered 20 soaps… it’s my father-in-law’s birthday next week and I’m giving him three soaps.
He was once was a farmer/boer and he will say it’s the best present ever. I’m also giving your soap to my favorite colleagues at work, which means I’ll need to order more for myself and my family, and hopefully other people will order too. Best of luck with your business, never stop.